Ek het nou 'n klip innie bos gegooi van: sal julle Sa verlaat? Nou wil ek weet as julle immigreer, na watter lande sal julle gaan en hoekom?
Ek sal either na Aus of New Zealand toe gaan want dis warmer daar as die ander plekke, wil darem nie in n reën wereld gaan bly nie!